The Centre started in 1983 with 30 children gathering in a shack. Ten years later they managed to get a site and started building. Today they have 4 class-rooms and are one of the best equipped Cen-tre’s in our area. They now have 206 children, 7 educators and 6 other...
“Laat die werke van jou hande, die storie van jou hart vertel.” “Let the works of your hands; tell the story of your heart” Die tema vir ons kantoor die jaar is verseker op verskeie maniere uitgeleef en beleef deur almal wat betrokke is by ons werksaamhede....
’n Groot tekort aan plek in kinderhuise vir sorgbehoewende kinders strem dikwels die werksvloei van maatskaplike werkers. Pleegouers is skaars en boonop is alle sorgbehoewende kinders nie noodwendig kandidate vir pleegsorg nie. Daarom is daar in Mpumalanga nie minder...
Arno Steyn, tans 46 jaar oud, is een van 6 kinders. As kind word sy vader vermoor en sy moeder trou weer. Later pleeg sy stiefvader selfmoord en hy word na ’n Nywerheidskool verwys weens gedragsprobleme. Op 25-jarige ouderdom raak hy betrokke in ‘n buite-egtelike...
By al ons kantore is daar verskillende projekte om die nood te verlig. Armoede is bykans nooit ’n geïsoleerde probleem nie. Dit raak die verhoudings in die huis, takel mense se gevoelens van selfwaarde en onafhankliheid af. Die verskil wat deur CMR gemaak word, word...
Canadians visiting CMR Witbank’s projects ~ (Emalahleni) On the 13th of February I was fortunate enough to visit some of CMR Witbank’s projects. What a pleasant surprise it was when I heard that some Canadians will also be visiting some of CMR Witbank’s projects as...