(013) 243 4776 sekrm@cmroos.co.za
NUUSBRIEF – MEI 2012

NUUSBRIEF – MEI 2012

“Dit is belangrik dat jy net die dinge doen waarvan jy regtig hou. Jy mag dalk arm wees, of honger, jy mag in ‘n armoedige plek bly. Maar jy sal geheel en al lééf. En aan die einde van jou dae sal jy jou lewe seën, want jy sou gedoen het waarvoor jy na die aarde gekom...
DANKIE CMR MIDDELBURG

DANKIE CMR MIDDELBURG

HOËRSKOOL MIDDELBURG Beste Renche du Toit CMR – Middelburg Namens Hoërskool Middelburg wil ons almal by die CMR wat gemoeid was met Chané Naudé van harte gelukwens met haar pragtige matriekuitslae. Sy was een van ons toppresteerders met die drie A simbole wat sy in...
ONDERSTEUNINGS GROEP – LYDENBURG

ONDERSTEUNINGS GROEP – LYDENBURG

Dit gebeur dat individue wat van dwelms en drank afhanklik is, soms deur die samelewing verstoot word.  Dis verstaanbaar, maar die probleem is dat dit juis hulle is wat Jesus se onvoorwaardelike liefde nodig het.  As almal hulle rûe op hierdie mense draai, wie gaan na...