(013) 243 4776 sekrm@cmroos.co.za
GIFT – WITBANK

GIFT – WITBANK

“Gift” beteken geskenk/present…  Iets van waarde wat mooi toegedraai en verfraai is.  ’n Geskenk is iets waaroor die meeste van ons opgewonde kan raak, veral as ons lank gewag het daarvoor.  Dit word versigtig hanteer en kry ‘n spesiale plekkie in ons huise. Klein...
VOLWASSE LEES EN SKRYFVAARDIGHEDE – VOLKSRUST

VOLWASSE LEES EN SKRYFVAARDIGHEDE – VOLKSRUST

Dink net hoe dit moet voel om nie jou naam te kan teken nie, selfs nie eens ’n pen te kan vashou nie.  Selfs inkopies word ’n frustrasie, want jy kan nie die pryse op die winkelrakke lees nie.  In die bank en poskantoor bly jy afhanklik van ander om jou te help.  Ook...
PLEEGHUISE BIED UITKOMS – MPUMALANGA

PLEEGHUISE BIED UITKOMS – MPUMALANGA

’n Groot tekort aan plek in kinderhuise vir sorgbehoewende kinders strem dikwels die werksvloei van maatskaplike werkers.  Pleegouers is skaars en boonop is alle sorgbehoewende kinders nie noodwendig kandidate vir pleegsorg nie. Daarom is daar in Mpumalanga nie minder...
MY LEWENSVERHAAL DEUR SKETSE EN ‘N DAGBOEK – ERMELO

MY LEWENSVERHAAL DEUR SKETSE EN ‘N DAGBOEK – ERMELO

My Lewe in ‘n Dagboek – storie van Elsa Verwey – vanuit die kliënt se perspektief Die eerste dag waarop ek ‘n afspraak met die maatskaplike werker gehad het, het my hele lyf in gordelroos uitgeslaan.  Ek was nie net bang nie, ek was benoud.  Hoe gaan ek vir haar...
ASSESERINGS EN TERAPIE EENHEID – NELSPRUIT

ASSESERINGS EN TERAPIE EENHEID – NELSPRUIT

Die ingewikkelde aard van gesinsprobleme het so toegeneem dat die assessering van en terapie aan hierdie tipe kliënte spesiale aandag verg.  Daarmee saam het kliënte van kinderhowe toenemend prokureurs wat hul saak in die kinderhowe steun.  Dit noodsaak dat...
CMR LEIERSKAP – CAROLINA

CMR LEIERSKAP – CAROLINA

Die jeug in ons land het baie probleme, soos die hantering van groepsdruk en die  beskikbaarheid van dwelms, maar dikwels gaan hulle ’n toekoms sonder die moontlikheid van werk tegemoet.  Daarom wou die maatskaplike werker van Carolina tienerseuns met...