(013) 243 4776 sekrm@cmroos.co.za
SOMMER ‘N NOMMER – MIDDELBURG

SOMMER ‘N NOMMER – MIDDELBURG

Wie ken dit nie in ons land nie! Die eindelose rye huisies, aanmekaar getimmer van sink, hout of enige denkbare stukkie afvalmateriaal om skuiling te bied teen die elemente. In die somer voel dit soos ‘n bakoond in die huisies, in die winter is dit weer ysig koud as...
’N CMR- KINDERHUIS WORD GEBORE / ‘N DROOM WORD WAAR

’N CMR- KINDERHUIS WORD GEBORE / ‘N DROOM WORD WAAR

Oor jare bestaan die groot behoefte aan ‘n plek van veiligheid en fasiliteit vir die versorging van kinders in die Ermelo-omgewing.  Wanneer kinders beveilig moet word, is dit ’n groot uitdaging om plek vir hulle te kry, aangesien kinderhuise vol is en ver afstande...
ISIBINDI MODEL – WITBANK/EMALAHLENI

ISIBINDI MODEL – WITBANK/EMALAHLENI

Die nood van kinders wat deur MIV/Vigs in Suid Afrika geaffekteer word, is alombekend.  Daarom het NACCW (National Association for Child and Youth Care Workers) ’n model ontwikkel wat hierdie nood kan verlig.  Vosman in Emalahleni is een gebied waar die model...
WEESKINDERPROGRAM: GREENVALLEY / ATHURSEAT

WEESKINDERPROGRAM: GREENVALLEY / ATHURSEAT

Dit was ook in die Greenvalley/Arthurseat gebied waar die gevolge van ouers met MIV/Vigs baie duidelik na vore gekom het:  kinders wat wees agtergelaat word;  kinders wat self MIV positief is. Die Wêreldfonds (Global Fund) het ons in staat gestel om in hierdie area...
TUISVERSORGING AAN VIGS PASIENTE – BOSBOKRAND

TUISVERSORGING AAN VIGS PASIENTE – BOSBOKRAND

Ses jaar gelede het daar vanuit die Greenvalley/Arthurseat woongebied ‘n kreet opgegaan:  “Help ons asseblief!  Ons gemeenskap het  geweldige nood.  Ons het nie werk nie, ons kry swaar en MIV/Vigs vier hoogty …” Die gemeente van Greenvalley/Arthurseat het die...
WAAR LIEFDE IS, IS HOOP … PIET RETIEF

WAAR LIEFDE IS, IS HOOP … PIET RETIEF

Ek onthou dit asof dit gister was – die tweejarige blondekopseuntjie wat verward en vol verbasing by my in die kar klim.  Ek hou hom in die motor se spieëltjie dop en pik ‘n traan.  Nie een van ons was bewus daarvan hoe hierdie dag die res van ons lewens sou raak nie....