(013) 243 4776 sekrm@cmroos.co.za
PLEEGHUISE BIED UITKOMS – MPUMALANGA

PLEEGHUISE BIED UITKOMS – MPUMALANGA

’n Groot tekort aan plek in kinderhuise vir sorgbehoewende kinders strem dikwels die werksvloei van maatskaplike werkers.  Pleegouers is skaars en boonop is alle sorgbehoewende kinders nie noodwendig kandidate vir pleegsorg nie. Daarom is daar in Mpumalanga nie minder...
“HIERDIE SOORT KAN NIE VERANDER NIE” KAN HULLE …? MIDDELBURG

“HIERDIE SOORT KAN NIE VERANDER NIE” KAN HULLE …? MIDDELBURG

Arno Steyn, tans 46 jaar oud, is een van 6 kinders.  As kind word sy vader vermoor en sy moeder trou weer.  Later pleeg sy stiefvader selfmoord en hy word na ’n Nywerheidskool verwys weens gedragsprobleme. Op 25-jarige ouderdom raak hy betrokke in ‘n buite-egtelike...
ONS BENODIG ALMAL SE HULP OM MEKAAR TE HELP

ONS BENODIG ALMAL SE HULP OM MEKAAR TE HELP

By al ons kantore is daar verskillende projekte om die nood te verlig. Armoede is bykans nooit ’n geïsoleerde probleem nie. Dit raak die verhoudings in die huis, takel mense se gevoelens van selfwaarde en onafhankliheid af.  Die verskil wat deur CMR gemaak word, word...
SUMMER 2012

SUMMER 2012

Canadians visiting CMR Witbank’s projects ~ (Emalahleni) On the 13th of February I was fortunate enough to visit some of CMR Witbank’s projects. What a pleasant surprise it was when I heard that some Canadians will also be visiting some of CMR Witbank’s projects as...
NUUSBRIEF – MEI 2012

NUUSBRIEF – MEI 2012

“Dit is belangrik dat jy net die dinge doen waarvan jy regtig hou. Jy mag dalk arm wees, of honger, jy mag in ‘n armoedige plek bly. Maar jy sal geheel en al lééf. En aan die einde van jou dae sal jy jou lewe seën, want jy sou gedoen het waarvoor jy na die aarde gekom...