HOËRSKOOL MIDDELBURG Beste Renche du Toit CMR – Middelburg Namens Hoërskool Middelburg wil ons almal by die CMR wat gemoeid was met Chané Naudé van harte gelukwens met haar pragtige matriekuitslae. Sy was een van ons toppresteerders met die drie A simbole wat sy in...
A warm welcome to you. As we reach the middle of the winter we realize we are halfway through the year. The main question everybody is thinking about is: “Where did the time go?”…And so a few highlights pop up. One of my most memorable moments was...
Baie van ons is bekend met die naam, maar min weet werklik hoe groot die area is en hoe die hartklop van die area werk. Bosbokrand word begrens deur die Lebomboberge in die Weste en in die Ooste deur die Nasionale Kruger Wildtuin. Die Noordgrens is die Bosveld van...
“Gift” beteken geskenk/present… Iets van waarde wat mooi toegedraai en verfraai is. ’n Geskenk is iets waaroor die meeste van ons opgewonde kan raak, veral as ons lank gewag het daarvoor. Dit word versigtig hanteer en kry ‘n spesiale plekkie in ons huise. Klein...
Dink net hoe dit moet voel om nie jou naam te kan teken nie, selfs nie eens ’n pen te kan vashou nie. Selfs inkopies word ’n frustrasie, want jy kan nie die pryse op die winkelrakke lees nie. In die bank en poskantoor bly jy afhanklik van ander om jou te help. Ook...